Description
Die Denker
Ek wonder stadig deur my denke
Die kromsteel bloei met wenke
Vertel van die seisoene
Die spore van my skoen
Verlede × hede
= Die toekoms se bede.
Op reis na die toekoms se verlede
MooiLoop
[George Annandale]















