SANCTUM

R8700,00

Mixed Media on Stretched Canvas

100 x 100 cm

1 in stock

Categories: ,

Description

 

 

Grense

“My naakte siel wil sonder skrome
in alle eenvoud tot jou gaan,
soos uit diepe slaap ons drome,
soos teen skemerlug die bome
opreik na die bloue maan

gaan met al sy donker wense,
en die heilige,                                                                          
nooit-gehoorde dinge sê,
waarvoor die mense
huiwer, en wat om die grense
flikker van my duister woorde

[N.P. van Wyk Louw]